WhatsApp ons

Ons klasse

Wen Jou Wiskunde bied onafhanklike, CAPS-belynde en skool-geankerde wiskunde-ondersteuning aan. Klasse word in klein groepies aangebied om individuele aandag en konsepbou te versterk.

Gr. RRRR – Gr. R

Vroeë wiskundige ontwikkeling en sterk getalbegrip vir kleuters en peuters. Ons vorm ook deel van kleuterskool- en voorskoolkurrikulums.

Gr. 1 – Gr. 7

CAPS-belynde ondersteuning en versterking van kernwiskundekonsepte, hand aan hand met die skoolonderwysers en ouers.

Wiskundige begrip

Ons fokus op waarom en hoe, nie net op die antwoord nie.

Rapportgereed

Gestruktureerde ondersteuning om leerders se begrip en vaardighede te versterk.

Ons fokus op

  • Begrip
  • Sterk fondamente
  • Individuele ondersteuning
  • Konsepontwikkeling
  • Selfvertroue
  • CAPS-belyning
  • Eksamenvoorbereiding

Onderwerpe wat ons dek

  • Getalle, bewerkings en verwantskappe
  • Patrone, funksies en algebra
  • Ruimte en vorm
  • Meting
  • Datahantering

Klasgeld sluit alle werkkaarte en die werklêer in wat weekliks in die klas moet wees. Addisionele huiswerk as inoefening mag ook gegee word.

Wil jy jou kind inskryf?

Kontak ons vir tye en klasgeld