WhatsApp ons

Juffrou Rachelle

Juffrou Rachelle

Wen Jou Wiskunde word aangebied deur Rachelle Freeman, 'n gekwalifiseerde onderwyseres met 'n passie daarvoor om kinders te help om Wiskunde werklik te verstaan.

Kwalifikasies

  • BEd Grondslagfase
  • Honneurs in Leerondersteuning
  • SACE-geregistreer
  • Noodhulp Vlak 1 opgelei
  • 10 jaar ervaring in wiskunde-ontwikkeling

Alle ander personeel en fasiliteerders vir klasse is gekwalifiseerde onderwysers.